LAERSKOOL MIDSTREAM
COLLEGE PRIMARY

Senior Rugby

Conrad Steyn

Organiseerder

Skedule

o.9 en o.10: 
Maandae, Dinsdae en Donderdae (14:00–15:30)

o.11 en Oop Spanne:
Maandae, Dinsdae en Donderdae (15:30–17:00)

Dinsdae is verpligtend aangesien liga-wedstryde op Donderdae plaasvind 

Bulletjie Rugby

Ronald Brameld

Organiseerder

Skedule

Inligting

Midstream College se Bulletjie Rugby is vir spelers in graad R (o.6), graad 1 (o.7) en graad 2 (o.8). “Rip”-rugby, waar kontak vermy word, word gespeel om eerder op die ontwikkeling van vaardighede te fokus. `n Klein speler kan dus `n groot speler “duik” deur slegs die “rip” (‘n strook materiaal) af te ruk. Kontakrugby word eers in graad 3 (o.9) infaseer. Tydens oefeninge word daar op die ontwikkeling van die spelers se vaardighede, fiksheid, veiligheid en `n liefde vir rugby gefokus.