
Swem
Swem


Carien Kruger
Organiseerder
E-pos: carienk@midstreamcollege.co.za

Larian Botha
Senior Afrigter
E-pos: larianb@midstreamcollege.co.za

Trudy Strobel
Junior Afrigter
E-pos: trudys@midstreamcollege.co.za

Elmarie van Dyk
Tegniese Afrigter
E-pos: swemskool@vodamail.co.za

Skedule

Inligting
Swem is ‘n sportsoort wat regdeur die jaar beoefen word. Gedurende die winter word daar in die binnenshuise, verhitte swembad geoefen. Kwartaal 1 en kwartaal 4 is die amptelike swemseisoen. In kwartaal 1 neem die swemspanne aan ‘n verskeidenheid vriendskaplike galas deel ter voorbereiding vir die Interskole Gala wat aan die einde van kwartaal 1 plaasvind. Gedurende kwartaal 4 neem die swempanne aan aflosgalas deel.
Klub

Elmarie van Dyk
Organiseerder
E-pos: swemskool@vodamail.co.za
Cell: 083 302 2040
Kantoor: 012 663 6035
www.centurionswim.co.za