
Netbal
Netbal

Inligting
Netbal @ Midstream College = PRET
Alle 0.10 tot o.13-dogters is welkom om te kom deelneem. Die doelwit van netbal by Midstream College is om leerders se potensiaal te ontwikkel en ‘n liefde vir die sport te kweek. Die netbalseisoen is vanaf einde Februarie tot begin Junie.
Midstream College speel liga in die Jubilee B liga van Tshwane Suid.
Mini Netball

Charlene Fick
Organiseerder
charlenem@midstreamcollege.co.za

Skedule

Inligting
Mininetbal @ Midstream College = Massadeelname
Ieder en elk is by die mininetbal welkom.
Die mininetbal-seisoen begin einde Februarie en eindig begin Junie. Gedurende die seisoen is daar Midi-netbal vir ons graad R- en graadeen-leerders. Die graadtwee- en graaddrie-leerders neem deel aan feestoernooie.
Daar is gedurende die seisoen vier feestoernooie in die Tshwane Suid-distrik. Hierdie feestoernooie skep ‘n platform waar leerders op ‘n speelse wyse aan netbal blootgestel word.