Hier is ons elkeen uniek!
Ons ontsluit potensiaal.
Ons fasiliteite is TOPKLAS!
Ons realiteit: BETER as die droom!
Ons PLANT glimlagte, laat GROEI vriendelikheid en OES liefde!!
Laerskool Midstream College Primary is ‘n parallelmedium (met onderrig in Afrikaans of Engels) onafhanklike privaat skool met ‘n Christelike etos, geleë in die suide van Pretoria en Centurion, binne die gesogte Midstream Estates.




