
Anok
Anok - Skoolkoerant

Skedule
Vergaderings word soos nodig vooraf geskeduleer.

Inligting
Graad 5- tot 7-leerders kan by ANOK, ons digitale skoolkoerant wat jaarliks verskyn, betrokke raak. Elke joernalis moet ‘n kort artikel skryf, ‘n bypassende foto neem of ‘n kort video-opname maak, om vir die redaksie oorweeg te word.
