
Kultuurfees
Kultuurfees

Inligting
Leerders het die geleentheid om in kwartaal 2, 3 en 4 aan ‘n verskeidenheid kultuuraktiwiteite deel te neem. Elke leerder word aangemoedig om aan ten minste een aktiwiteit deel te neem, aangesien massadeelname ‘n prioriteit is. Let asseblief daarop dat die kriteria vir elke aktiwiteit verskil.


