
Muurbal
Muurbal

Rachel Fay
Organiseerder
rachelf@midstreamcollege.co.za

Skedule
Muurbal Jnr – Sessie 1 = 13:15 – 13:45 (Vrydag)
Muurbal Jnr – Sessie 2 = 13:45 – 14:15 (Vrydag)
Muurbal CJS Gr 2-3 = 14:15 – 15:15 (Vrydag)
Muurbal CJS 1 = 15:15 – 16:15 (Vrydag)
Muurbal CJS 2 = 16:15 – 17:15 (Vvrydag)
Muurbal Elite Groep = 06:00 – 07:00 (Woensdag)

Inligting
By Midstream College Primêre skool is alle spelers van graad 1 tot 7 welkom om muurbal te kom speel. Ons hoofdoel is om ‘n omgewing te bied waar spelers pret kan hê, vriende kan maak en om spanning te verlig. Spelers moet ook iets nuuts oor hulself, oor muurbal en oor sportmangees leer. Ons streef daarna om elke junior te bemagtig met die basiese fasette van die spel, raketwerk, hand-oog-koördinasie, fiksheid, asook die spelreëls. Al is wen belangrik in enige sportsoort, streef ons ook daarna, maar dit is wel vir ons belangriker dat elke kind wat inskryf, binne homself groei.