Sedert 2006

Search
Close this search box.
Warning: Trying to access array offset on value of type bool in /usr/www/users/midstcbxms/wp-content/plugins/elementor/includes/base/widget-base.php on line 223 Warning: Undefined array key -1 in /usr/www/users/midstcbxms/wp-content/plugins/elementor/includes/base/controls-stack.php on line 695

Isicathulo - Rubbersteweldans

Isicathulo - Rubbersteweldans

Mary-Anne Badenhorst

Rubbersteweldans - Organiseerder
E-pos: mary-anneb@midstreamcollege.co.za

Skedule

Donderdag: 15:00 – 16:00

Inligting

Die slagorkes (Isicathulo) is ‘n dansgroep wat uit ‘n maksimum van 50 leerders bestaan. Die lede van hierdie groep dra rubberstewels, terwyl hulle hul ritmiese vaardighede ontdek en ontwikkel. Vereistes sluit in die vermoë om ritme aan te voel, baie energie, spanwerk en toewyding. Oudisies sal bestaan uit ‘n makilike oefening, slegs om kinders se ritme te assesser. Kinders in graad 4 tot 7 is welkom om by Isicathulo aan te sluit.