Skaak

Mandy Deim

Organiseerder
mandyd@midstreamcollege.co.za

Skedule

Dinsdae: 
Gr. 1 en 2:  13:30 – 14:00
Gr. 3, 4 en 5:  14:00 – 15:00 
Gr. 6 en 7:  15:00 – 16:00

Inligting

Skaak is ‘n spel wat jou verstand met logiese denke uitdaag en aandag aan detail bevorder. Ons is gelukkig om toegwyde, professionele afrigters te hê wat ons kinders lei, soos hul vaardighede ontwikkel. Daar is geen registrasie nodig om skaak te speel nie. Alle leerders van graad 4 tot 7 is welkom by die skaakoefeninge.