Atletiek

Marthinus Muller

Organiseerder (Snr Gr4- 7)
marthinusm@midstreamcollege.co.za

Saarmari van der Vyver

Organiseerder (Jnr Gr 1 -3)
saarmariv@midstreamcollege.co.za

Inligting

Atletiek vind in die eerste en vierde kwartaal plaas. Alle leerders van graad 1 – 7 is welkom. Graad 1- tot 3-leerders neem slegs aan baanitems deel, terwyl die graad 4- tot 7-leerders ‘n verskeidenheid baan- en velditems het om van te kies. Die skool het ook ‘n atletiekklub wat regdeur die jaar funksioneer.