
Hokkie
Hokkie

Skedule

Inligting
Midstream Hokkie is ‘n dinamiese spansport wat hoofsaaklik in die derde kwartaal plaasvind. Senior hokkie is vir ouderdomsgroepe onder 10 tot 13.
Ons hokkieprogram is vir beide seuns en dogters en gee aan alle leerders die geleentheid om te probeer en deel te neem. Ons het fantastiese geriewe met ‘n Astrobaan, asook verskeie grasvelde.
Mini Hokkie
Gr. R Mini Hokkie

Skedule

Inligting
Die doel van hierdie onderneming is om die kinders o.6 aan die sportkode bekend te stel en om opwinding en liefde vir die spel van hokkie te kweek.



