LAERSKOOL MIDSTREAM
COLLEGE PRIMARY

Opela - Junior Koor

Wendy Nieuwoudt

Organiseerder
E-pos:

Skedule

Maandag: 14:30 – 15:30

Inligting

Die junior koor (Opela) is ‘n sanggroep waar kinders leer om in harmonie saam te sing. Geen oudisies vind plaas nie, en alle leerders in graad 1 – 3 is welkom om aan te sluit.

Senior Koor

Tumelo Ditsele

Organiseerder
E-pos:

Larian Botha

Organiseerder
E-pos:

Skedule

Woensdag: 14:00 – 15:30

Inligting

Die senior koor is ‘n sanggroep waar kinders leer om in harmonie saam te sing. Graad 4- tot 7-leerders wat belangstel om by die senior koor aan te sluit, sal aan oudisies deelneem om die geskikte stemgroep vir ‘n kind se stem te bepaal.