LAERSKOOL MIDSTREAM
COLLEGE PRIMARY

Ruiterkuns

Ruiterkuns

Hector Swiegelaar

Kontakpersoon

Skedule

Inligting

Hierdie ongelooflike sport is oop is vir alle laerskoolleerders (seuns en dogters), wat aan ‘n ryskool behoort of wat gelukkig genoeg is om hul eie ponies te hê. Die skool behoort aan SANESA en ons ry vir die Ekurhuleni-distrik. Daar is vier interskole-geleenthede deur die jaar. Daar is ook geleentheid om provinsiaal en nasionaal deel te neem.