
Tennis
Tennis

Nicoline Wildenboer
Organiseerder
E-pos: nicolinew@midstreamcollege.co.za

Inligting
Die Midstream Tennis Tiere se beste tyd van die dag, is Tennis-tyd! Ons speel saam, oefen saam, kompeteer saam, wen-en-verloor saam – altyd met ‘n glimlag op ons gesigte! Ons is bevoorreg om uitstekende afrigters van JL’s Tennis Academy en ses skoolbane te hê, om ons passie op die tennisbaan uit te leef! Ons oefen regdeur die jaar en verwelkom enige tyd nuwe spelers! Ons ligawedstryde vind in kwartaal 1 en 3 plaas, en ons neem ook aan ‘n paar opwindende toernooie deel!