
Musiekateljee
Musiekateljee

Wendy Nieuwoudt
Organiseerder
E-pos: wendyn@midstreamcollege.co.za

Skedule
Musieklestye vir privaatlesse word deur elke onderwyser gereël.

Inligting
Midstream College Musiekateljee spog met talentvolle musiekonderwyers wat privaat musieklesse in nie-akademiese periodes (Musiek, LO en Kuns), voor skool of na skool aanbied. Onderrig in die volgende instrumente word aangebied: klavier, klawerbord (keyboard), viool, tjello, klassieke kitaar, ligte musiek kitaar, blokfluit, dwarsfuilt, dromme en sang. Teorielesse word op versoek aangebied, individueel of in groepverband.