Sport

Algemene Inligting

Sportuitslae

Nothing to see here

Sportskedule

Kwartaal 1

Atletiek (seuns & dogters)
Klub Krieket
Gholf (seuns & dogters)
Netbal
Rugby
Muurbal (seuns & dogters)
Swem (seuns & dogters)
Tennis (seuns & dogters)

Kwartaal 2

Krieket
Gholf (seuns & dogters)
Netbal
Rugby
Muurbal (seuns & dogters)
Tennis (seuns & dogters)

Kwartaal 3

Krieket
Landloop (seuns & dogters)
Gholf (seuns & dogters)
Hokkie (seuns & dogters)
Muurbal (seuns & dogters)
Tennis (seuns & dogters)

Kwartaal 4

Atletiek (seuns & dogters)
Klub Krieket
Gholf (seuns & dogters)
Muurbal (seuns & dogters)
Swem (seuns & dogters)
Tennis (seuns & dogters)

Ouderdomsgroepe

Die volgende bied ‘n uiteensetting van die ouderdomsgroepe in die meeste sportsoorte. Hierdie groepe sal deelneem mits daar genoeg leerders in ‘n spesifieke ouderdomsgroep is wat wil deelneem.

Graad 1- en 2-leerders kan aan die volgende sportsoorte deelneem:

  • Bulletjie Rugby
  • Tennis
  • Hokkie
  • Krieket
  • Netbal
  • Swem
  • Atletiek
  • Gholf
  • Landloop
 

Ander ouderdomsgroepe:
Die leerders vanaf o.9 tot o.13 (Oop-spanne) kan enige van die skool se sportaktiwiteite kies om aan deel te neem.

Ouers moet asseblief in gedagte hou dat die hoeveelheid belangstelling sal bepaal of ‘n spesifieke sport en/of ouderdomsgroep wel sal plaasvind.