Sedert 2006

Search
Close this search box.

Menu

Hokkie

Hokkie

Ronald Brameld

Organiseerder
MCP-Hockey@midstreamcollege.co.za

Skedule

Astro skedule vanaf 11 Julie

Inligting

Midstream Hokkie is ‘n dinamiese spansport wat hoofsaaklik in die derde kwartaal plaasvind. Senior hokkie is vir ouderdomsgroepe onder 10 tot  13.  

Ons hokkieprogram is vir beide seuns en dogters en gee aan alle leerders die geleentheid om te probeer en deel te neem. Ons het fantastiese geriewe met ‘n Astrobaan, asook verskeie grasvelde.

Mini Hokkie

Adél Dreyer

Organiseerder
adeld@midstreamcollege.co.za

Inligting

Midstream Hokkie is ‘n dinamiese spansport wat hoofsaaklik in die derde kwartaal plaasvind.

Die jonger leerders neem aan die minihokkieprogram deel wat in die derde kwartaal plaasvind.

Gr. R Mini Hokkie

Monique Vermaak

Organiseerder
moniquev@midstreamcollege.co.za

Skedule

Oefening begin 6 Augustus 2024

Inligting

Die doel van hierdie onderneming is om die kinders o.6 aan die sportkode bekend te stel en om opwinding en liefde vir die spel van hokkie te kweek.