Sedert 2006

Search
Close this search box.

Menu

Gholf

Gholf

Schalk Kotze

Organiseerder
MCP-Gholf@midstreamcollege.co.za

Skedule


Dinsdae: 14:00

Inligting

Leerders wat op ‘n sinvolle wyse nege gaatjies op hul eie kan speel, is welkom om op Dinsdae by ons gholfspelers aan te sluit. Spelers gaan op dié dae nege gaatjies onder toesig speel. Spelers moet stiptelik om 14:00 by die gholfbaan aanmeld. Die sessies vind tydens die eerste 3 kwartale plaas. In die vierde kwartaal word ‘n A- en B-span gekies, wat aan ons plaaslike gholfliga deelneem.


DIE SESSIES IS NIE VIR AFRIGTING NIE, maar om spelers wat reeds kan speel, die geleentheid te bied om te oefen.
Indien daar leerders is wat graag met gholf wil begin, of wat baie sukkel, kan hulle by die gholfbaan navraag doen met die oog op moontlike afrigting.

Kontakbesonderhede:

Patrick: 082 992 1314 of per e-pos patrick@pobgolf.co.za

Christo Eagleton: 082 536 3354