Sedert 2006

Search
Close this search box.

Menu

Strykorkes

Strykorkes

Wendy Nieuwoudt

Organiseerder
E-pos: wendyn@midstreamcollege.co.za

Skedule

Maandag: 7:45 – 09:00

Inligting

Die strykorkes is ‘n instrumentale groep. Lede moet basiese wysies op ‘n strykinstrument – viool, altviool of tjello – kan speel. Graad 1- tot 7-leerders mag deelneem.