Sedert 2006

Search
Close this search box.

Menu

Spreekkoor

Spreekkoor

Karen Krynauw

Organiseerder
E-mail: karenk@midstreamcollege.co.za

Skedule

 

Dinsdag: 15:30 – 16:00

Inligting

Die spreekkoor is ‘n groep vir leerders wat dit geniet om op te tree en saam ‘n gediggie of kort storie op te voer. Alle graad 2-tot 4-leerders is welkom om by die spreekkoor in te skakel. Geen oudisies word gedoen nie. Dit vind in kwartaal 2 en 3 plaas.