Sedert 2006

Search
Close this search box.

Menu

Isicathulo - Rubbersteweldans

Isicathulo - Rubbersteweldans

Mary-Anne Badenhorst

Rubbersteweldans - Organiseerder
E-pos: mary-anneb@midstreamcollege.co.za

Skedule

Donderdag: 14:00 – 15:00

Inligting

Die slagorkes (Isicathulo) is ‘n dansgroep wat uit ‘n maksimum van 50 leerders bestaan. Die lede van hierdie groep dra rubberstewels, terwyl hulle hul ritmiese vaardighede ontdek en ontwikkel. Vereistes sluit in die vermoë om ritme aan te voel, baie energie, spanwerk en toewyding. Geen oudisies word afgelê nie en kinders in graad 4 tot 7 is welkom om by Isicathulo aan te sluit.