Sedert 2006

Search
Close this search box.

Menu

Revue

Junior Revue

Trudy Strobel

Junior Revue - Organiseerder
E-pos: trudys@midstreamcollege.co.za

Skedule

Woensdag: 14:00 – 15:30

Inligting

Die junior revue is ‘n groep vir graad 1- tot 4- leerders wat entoesiaties is oor dans. Ons hou aan die begin van die jaar oudisies en werk hard om ons beste op die verhoog te gee.  

Senior Revue

Darius Swiegelaar

Organiseerder
E-pos: dariuss@midstreamcollege.co.za

Candice Moodley

Administrasie
E-pos: candicem@midstreamcollege.co.za

Sherene Brown

Administrasie
E-pos: shereneb@midstreamcollege.co.za

Skedule

Woensdag: 15:30 – 18:00

Inligting

Die senior revue groep is ‘n dansgroep wat uit ongeveer 60 tot 70 leerders van graad 4 tot graad 7 bestaan. Aan die begin van elke jaar word daar oudisies gehou vir leerders, wat graag deel van hierdie talentvolle en gesogte groep wil wees. Ons neem jaarliks aan groot revuekompetisies deel, wat gewoontlik in die derde kwartaal plaasvind. Om deel van die revuegroep te wees, verg dissipline en deursetingsvermoë, eg aan enige Midstream-leerder.