Sedert 2006

Search
Close this search box.

Menu

Redenaars

Redenaars

Nicoline Wildenboer

Organiseerder
E-pos: nicolinew@midstreamcollege.co.za

Skedule

 

Wissel deurlopend, word met deelnemers gekommunikeer.

Inligting

Eksterne Afrikaansredenaars bied aan sterk Hooftaal- en Adissionele Taalleerders die geleentheid om hul sprekersvernuf te beoefen en bevorder. Gedurende kwartaal 2 en 3 word daar individueel, en in groepsverband, aan eksterne kompetisies deelgeneem.