Sedert 2006

Search
Close this search box.

Menu

Yadah - Kinders vir Christus

Yadah - Kinders vir Christus

Carina de Villiers

Organiseerder
E-mail: carinadv@midstreamcollege.co.za

Skedule

Wissel deurlopend, word met deelnemers gekommunikeer.

Inligting

In Hebreeus betken YADAH “Lig jou hande in lofprysing en aanbidding tot God”. Jesus het gesê: “Laat die kindertjies na My toe kom…” (Matt. 19:14). By Midstream College is die Yadah ‘n veilige hawe waar kinders van alle ouderdomme bymekaar kom om God te loof en prys, nuwe maats te ontmoet en oor aanvaarding, genade, deernis en God se liefde te leer. Saam sing, dans en bid ons en dien die Here deur uitreikprojek