Sedert 2006

Search
Close this search box.

Menu

A Cappella

A Cappella

Yolandé van Heerden

Organiseerder
E-pos: yolandevh@midstreamcollege.co.za

Skedule

Donderdag: 17:30 – 18:30

Inligting

 A cappella is ‘n sanggroep wat uit 40 leerders van graad 4 tot 7 bestaan. Ons sing ongebegeleid en met choreografie. Groeplede word tydens ‘n oudisie op grond van stemsuiwerheid en toonkwaliteit gekies. Nuwe lede word ongelukkig nie deur die loop van die jaar gekies nie.  Deelname vind gedurende al vier kwartale plaas, met kompetisies gedurende kwartaal 2 en 3.